Bella: Kinderklets - Groen van jaloesie?

Posted on

KINDERKLETS – GROEN VAN JALOESIE?

Maak almal groen van jaloesie met die stylvolle en streelsagte klere van die eko-vriendelike babareeks Boody Baby. Dié reeks bied alles wat mammas nodig het – van bibs to babygrows. Die klere is boonop eko-vriendelik en perfek vir sensitiewe lyfies.

BELLA life dit:

  • Hiper-allergies
  • Anti-bakteries
  • Temperatuur-regulerend (perfek vir sonnige, Suid-Afrikaanse somers!)
  • Anti-staties
  • Ekovriendelik
  • Rek-en-strek materiaal wat gemak vir selfs die woeligste lyfie verseker!

Beskikbaar in drie neutrale kleure by uitgesoekte DisChem winkels, onafhanklike apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek hul aanlyn by www.boodywear.co.za

Article Preview

More Posts

Leave a comment

All blog comments are checked prior to publishing

Join Boody's SA mailing list and we'll send you a discount code for

10% off your next purchase!

Interested in?     Men Clothes     Women Clothes     Baby Clothes

Search our store