Rooi Rose: GEMAK

Posted on

GEMAK

Wanneer dit by onderklere kom, is gemak hoog op die lys. Boody bied jou die gemak en omgewingvriendelikheid maar ook die styl, alles in een kledingstuk. Dié handelsmerk is bekend vir sy bamboes-kledingstukke wat sag op die vel en die nartuur is. Hul mans-en vroue-onderklere maak opslae maar hulle vervaardig ook sokkies, boklere en babaklere. Meer inligting by www.boodywear.co.za.

Article Preview

More Posts

Leave a comment

All blog comments are checked prior to publishing

Join Boody's SA mailing list and we'll send you a discount code for

10% off your next purchase!

Interested in?     Men Clothes     Women Clothes     Baby Clothes

Search our store