Vrouekeur: Sagte Klere Vir Die Baba

Posted on

SAGTE KLERE VIR BABA

Eko-vriendelike mammas kan nou hul kleingoed met Boody’s se sagte babaklere aantrek. Dit is omgewings – en velvriendelik en hipo-allergenies, reguleer temperatuur en is nie staties nie – perfek vir n baba se sensitiewe vel. Die rekbare materiaal verseker maklike beweging en maak di took maklik om selfs die kleinste baba aan te trek. Pryse vanaf R124.95, beskikbaar by sekere Dis-Chem winkels, sommige apteke, gesondheidswinkels en aanlyn by www.boodywear.co.za.

Article Preview

More Posts

Leave a comment

All blog comments are checked prior to publishing

Join Boody's SA mailing list and we'll send you a discount code for

10% off your next purchase!

Interested in?     Men Clothes     Women Clothes     Baby Clothes

Search our store